Songtexte.com Drucklogo

Vat My Vas Songtext
von Die Campbells

Vat My Vas Songtext

Daar oorkant by n tafel
Sit n rooikop met n jafel
En die meisie kyk die hele aand na my
Sy knip vir my haar ogies
En als lyk baie logies
Daardie rooikop lus is om met my te vry
Ek voel soos nooit tevore
Want die rooikop is gebore
Met n lyfie soos n uurglas hiers my kans
Sy stuur vir m n briefie
Sy skryf syt hom nie lief nie
Dit net met my wat sy vanaand wil dans
Vat my bokkie vat my vas - o vat my vas
Vat my hemp en vat my das - o vat my vas
Trek my nader as jy fluister
En ek sal heeltyd na jou luister
Ek sal doen wat jy my vra - o vat my vas
Al die antwoorde is ja - o vat my vas
Vat my bokkie vat my vas
Vat my bokkie vat my vas


Sy stap toe na my stoel
As jy weet wat ek bedoel
Dan hoef ek eintlik verder niks vir jou te se nie
Sy gryp my aan my arm
Daai rooikop was so warm
Sy vra my of ek haar nie ook wil he nie
Vat my bokkie vat my vas - o vat my vas
Vat my hemp en vat my das - o vat my vas
Trek my nader as jy fluister
En ek sal heel tyd na jou luister
Ek sal doen wat jy my vra - o vat my vas
Al die antwoorde is ja - o vat my vas
Vat my bokkie vat my vas
Vat my bokkie vat my vas
Daar oorkant by n tafel
Sit n rooikop met n jafel
Maar my eie meisie kyk al skeef na my
Syt vlamme in haar ogies
En als lyk baie logies
Dat ek glad nie vir die rooikop gaan vry
Vat my bokkie vat my vas - o vat my vas
Vat my hemp en vat my das - o vat my vas
Trek my nader as jy fluister
En ek sal heel tyd na jou luister
Ek sal doen wat jy my vra -o vat my vas
Al die antwoorde is ja - o vat my vas
Vat my bokkie vat my vas
Vat my bokkie vat my vas
Vat my bokkie vat my vas
Vat my bokkie vat my vas

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Vat My Vas« gefällt bisher niemandem.