Songtexte.com Drucklogo

Sjoe-Sjoe Songtext
von Die Campbells

Sjoe-Sjoe Songtext

Daai rokkie sit sjoe-sjoe.
Jou bene lyk oe-oe.
Dis genoeg om oor te sing.
En te droom as ek doe-doe.

Daai rokkie sit sjoe-sjoe.
My hart klop oe-oe.
Ek weet vir my is jy die een.
My liefling doe-doe.

Die baan is oopgetrap, die poeier dik gestrooi.
Mooiste liggies wat flikker, in helder blou en rooi.
Die manne by die bar, kyk ons aan vanaand.
Die ouens sê net, sjoe-sjoe en jy gee my jou hand.

Daai rokkie sit sjoe-sjoe.
Jou bene lyk oe-oe.
Dis genoeg om oor te sing.
En te droom as ek doe-doe.


Daai rokkie sit sjoe-sjoe.
My hart klop oe-oe.
Ek weet vir my is jy die een.
My liefling doe-doe.

Instrumenteel

As ek jou so rondswaai, en teen my lyf vasdruk.
Koningin van die dansvloer, jy′s my geluk.

Daai rokkie sit sjoe-sjoe.
Jou bene lyk oe-oe.
Dis genoeg om oor te sing.
En te droom as ek doe-doe.

Daai rokkie sit sjoe-sjoe.
My hart klop oe-oe.
Ek weet vir my is jy die een.
My liefling doe-doe.

En as ons gly om die draaie, nooi ons die mense saam.
Meer siele, meer vreugde, kom almal kom dans.

Daai rokkie sit sjoe-sjoe.
Jou bene lyk oe-oe.
Dis genoeg om oor te sing.
En te droom as ek doe-doe.


Daai rokkie sit sjoe-sjoe.
My hart klop oe-oe.
Ek weet vir my is jy die een.
My liefling doe-doe.

Ek weet vir my is jy die een.
My liefling doe-doe.

Ek weet vir my is jy die een.
My liefling doe-doe.

Sjoe-sjoe
Toet-toet

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer singt das Lied „Applause“?

Fans

»Sjoe-Sjoe« gefällt bisher niemandem.