Songtexte.com Drucklogo

Bikini Songtext
von Die Campbells

Bikini Songtext

Bikini, bikini
Bikini, bikini

Sal jy saam met my ′n vis gaan vang
Die hele naweek daar op Baberspan
Los jou boetie by die huis
Ek wil jou 'n ding gaan wys
Sal jy saam met my ′n vis gaan vang

Ek het n eenman tentjie saam gebring
En as dit koud word kan ons daarin spring
Op die radio sing Kurt Darren
Hy sê hy voel so alleen leen leen leen

Ek wil jou lyf in 'n bikini sien
Ek wil jou bene in 'n mini sien
Ek weet daar′s baie visse in die dam
Maar sal ek jou kan vang
Ek wil jou lyf in ′n bikini sien
Ek wil jou bene in 'n mini sien
Ek wil my hande om daai lyfie kry
Kom jy saam met my


Ek speel vir ons ′n ou Elvis plaat
Dan kan ons wakker bly tot baie laat
En dan spring ek op as katrolle praat
Sal jy saam met my 'n vis gaan vang

Ek wil jou lyf in ′n bikini sien
Ek wil jou bene in 'n mini sien
Ek weet daar′s baie visse in die dam
Maar sal ek jou kan vang
Ek wil jou lyf in 'n bikini sien
Ek wil jou bene in 'n mini sien
Ek wil my hande om daai lyfie kry
Kom jy saam met my

Jy kan saam met my die vispap brei
Dalk kan ons ′n ou grote kry
Asseblief sê net-net ja
As ek jou ′n keer gaan vra
Sal jy saam met my 'n vis gaan vang


Ek wil jou lyf in ′n bikini sien
Ek wil jou bene in 'n mini sien
Ek weet daar′s baie visse in die dam
Maar sal ek jou kan vang
Ek wil jou lyf in 'n bikini sien
Ek wil jou bene in ′n mini sien
Ek wil my hande om daai lyfie kry
Kom jy saam met my

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Bikini« gefällt bisher niemandem.