Rooi Miere Songtext
von Worsie Visser
Rooi Miere Songtext
eendag het ek per ongeluk op n rooimiernes gaan sit
en toe ek by myselwers kom toe dans ek die rittel-tit
ek dog ek kon nog wegkom
maar oo my liewe tyt
n rooimier het n ysterbek wat vreeslik seer kan byt
ja n rooimier het n ysterbek wat vreeslik seer kan byt
hulle byt my hier - hul byt my daar
hul byt my hot - hul byt my haar
hulle byt my sak toe allala sowaar
hulle byt my sommer deurmekaar
hul byt my rou - hul byt my gaar
hul byt my blou - hul byt my naar
hulle byt my kas - hulle byt my kleur
hulle byt o ja elke keer
en naderhand was ek verplig om my broekie uit te trek
my hele lyf was aan die brand soos die miere met my werk
ek vroetel hier - ek vrywe daar
ek knyp en krap en keer
maar net soos ek nou dink dis oor
dan byt die vuilgoed weer
maar net soos ek nou dink dis oor dan byt die vuilgoed weer
hulle byt my hier - hul byt my daar
hul byt my hot - hul byt my naar
hulle byt my sak toe allala sowaar
hul byt my sommer deurmekaar
hul byt my rou - hul byt my gaar
hul byt my blou - hul byt my naar
hul byt my kas - hul byt my kleur
hulle byt my o ja elke keer
somtyds in my drome voel ek weer daai miere byt
dan vlieg ek soos n jetpropel uit die vere uit
en as my vroutjie vir my vra wat dan tog nou makeer
dan sê ek ag my liewe ding die miere byt alweer
dan sê ek ag my liewe tyd die miere byt alweer
hul byt my hier - hul byt my daar
hul byt my hot - hul byt my naar
hulle byt my sak toe allala sowaar
hulle byt my sommer deurmekaar
hul byt my rou - hul byt my gaar
hul byt my blou - hul byt my naar
hul byt my kas - hul byt my kleur
hul byt my o ja elke keer
ou giela's n groot man ja

Lyrics powered by www.musixmatch.com