Songtexte.com Drucklogo

Wikkel Daai Boude Songtext
von Worsie Visser

Wikkel Daai Boude Songtext

Dis n lekker jol vanaand
Met n lekker boereband
Tussen my en mamma
Dan dans hy saam
My eie stoutsie kind
En almal lag
En almal sing
Die witblits die doen sy ding
En eenkant sit hy stil en kyk
Oom koos met sy kromsteelpyp
Wikkel daai boude
Wikkel daai boude
Wikkel daai boude nou
Met n hanne klap dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap
Maar wikkel daai boude
Wikkel daai boude
Wikkel daai boude nou
Met n hanne klap dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap


Oom koos is regtig eerlik waar
Nie neentig jare jonk
Die pressie van die derde gus
Is hy nou fris gesond
Sy kinders is in bateljon
En met sy vyfde vrou
Sy jongste een daar innie hoek
Die drink nog aan sy vrou
Maar wikkel daai boude
Wikkel daai boude
Wikkel daai boude nou
Met n hanne klap dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap
O wikkel daai boude
Wikkel daai boude
Wikkel daai boude nou
Met n hanne klap dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap
En almal raas en almal praat
Oom koos sit neer daai pyp
En so wrintie waar jy moes dit sien
Hoe kap oom koos dit uit
Sy sening lyf n kobra slang
Hy sal nooit n vark kan vang
Die mense skrik en kyk verbaas
Toe oom koos op sy hanne dans
Wikkel daai boude
Wikkel daai boude
Wikkel daai boude nou
Met n hanne klap dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap
Maar wikkel daai boude
Wikkel daai boude
Wikkel daai boude nou
Met n hanne klap dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Worsie Visser

Quiz
Wer besingt den „Summer of '69“?

Fans

»Wikkel Daai Boude« gefällt bisher niemandem.