Songtexte.com Drucklogo

Die Fietsryer Songtext
von Laurika Rauch

Die Fietsryer Songtext

Eers was jy net ′n stippelding
'N Deining sonder vorm
Naby het jy mens geword
Verflenter op ′n fiets

Jou jas, jou jas is vol gate geskiet
Deur die wit vlymskerp jare
Maar net jy weet
Waar om in jou jas te staan
Sonder om koud te kry, koud te kry,
Koud te kry, koud te kry, koud te kry,
Koud te kry, koud te kry
Sonder om koud te kry

Swetend in jou waggel wieg
Sirkeltrap die opdraand uit
Die stom wind in jou ore
Het 'n suising gemaak
Toe jy aan die afdraand raak


Jou jas, jou jas is vol gate geskiet
Deur die wit vlymskerp jare
Maar net jy weet
Waar om in jou jas te staan
Sonder om koud te kry, koud te kry,
Koud te kry, koud te kry, koud te kry,
Koud te kry, koud te kry
Sonder om koud te kry

Jou jas se pante wapper en waai
Soos die hande van 'n jong kind
Al verder en verder weg wapper dit
Ruggelings in die warm wind

Jou jas, jou jas is vol gate geskiet
Deur die wit vlymskerp jare
Maar net jy weet
Waar om in jou jas te staan
Sonder om koud te kry, koud te kry,
Koud te kry, koud te kry, koud te kry,
Koud te kry, koud te kry
Sonder om koud te kry

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
In welcher Jury sitzt Dieter Bohlen?

Fans

»Die Fietsryer« gefällt bisher niemandem.