Songtexte.com Drucklogo

Al Le die Berge Nog So Blou Songtext
von Johannes Kerkorrel

Al Le die Berge Nog So Blou Songtext

AL le die berge nog so blou
Al le die berge nog so blou
Al le die berge nog so blou
Sy woorde sal ek steeds onthou
Al woon my bokkie nog so ver
Al woon my Bokkie nog so ver
Al woon my bokkie nog so ver
Dan troos ek my aan die more ster
Hey
Hey
Hey
Hey
Nou gaan hy weg met ′n lekker hart
Nou gaan hy weg met 'n lekker hart
Nou gaan hy weg met ′n lekker hart
Hier sit ek nou in pyn en smart
Hey
Hey
Hey
Maar die moet julle darem weet
Maar die moet julle darem weet
Maar die moet julle darem weet
Sy woorde sal ek nooit vergeet
Al le die berge nog so blou
Al le die berge nog so blou
Al le die berge nog so blou
Sy woorde sal ek steeds onthou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Johannes Kerkorrel

Quiz
Wer singt über den „Highway to Hell“?

Fans

»Al Le die Berge Nog So Blou« gefällt bisher niemandem.