Songtexte.com Drucklogo

Ewige Liefde (Hier In My Hart) Songtext
von Kurt Darren

Ewige Liefde (Hier In My Hart) Songtext

As ek na die verlede kyk
Gebroke liefde en ek is so spyt
Die lewe hier rondom my
Gaan langs hierdie paadjie so gou verby

Jy is ′n deel van my weggeneem
Waarheen nou, ek is so alleen
Ek voel nie reg om voort te gaan
Maar weet ook nou dat jy by my sal staan

Ek wil my arms so graag om jou vou
So stewig vashou, kan jy dit nog onthou
Al die verlore dae daarmee heen
Waarheen nou ek is so alleen


Hier in my hart
Verlore in smart
Ja ek glo in jou
Waar is die liefde nou
Jy't mos vergeet
My woorde bly steeds
Dat jy weer vir my
Ek gaan jou eendag kry

Hier in my hart
Verlore in smart
Ja ek glo in jou
Dis jou liefde wat bou
Ons hier bymekaar nou
Wat maak ek nou

Eendag sal ek aan jou bewys
Dat ons paadjies
Nog eenkeer gaan kruis

Ons liefde weer bymekaar
Sal ons die liefde weer ervaar
Ja my hart sal jou nie verlaat
Waarheen nou,
Is dit dalk te laat


Hier in my hart
Verlore in smart
Ja ek glo in jou
Waar is die liefde nou
Moet ek nooit vergeet
My woorde bly steeds
Dat jy weer vir my
Ek gaan jou eendag kry

Hier in my hart
Verlore in smart
Ja ek glo in jou,
Dis die liefde wat bou
En hier bymekaar hou
Wat maak ek nou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Cro nimmt es meistens ...?

Fans

»Ewige Liefde (Hier In My Hart)« gefällt bisher niemandem.