Songtexte.com Drucklogo

Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) Songtext
von Kurt Darren

Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) Songtext

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
′n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
′n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie.
Ek wens ek het vlerke soos 'n arend.
Dan vlieg ek maar verewig oor die see.
Dan vlieg ek na die arms van my moeder.
En daar sal ek bly tot die dood.
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
′n Bokkie wat vanaand by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is ′n loslappie.
Loslappie
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.


Sy kan maar lê, ek is ′n loslappie. Loslappie
Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie.
Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen.
Dan vlieg ek na die arms van my moeder.
En daar sal ek bly tot die dood.
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
′n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
′n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
Instrumentaal.
Ek is 'n loslappie
Loslappie
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
′n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is ′n loslappie. Loslappie
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is ′n loslappie. Loslappie
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is ′n loslappie. Loslappie
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is ′n loslappie.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Kurt Darren

Quiz
Welcher Song kommt von Passenger?

Fans

»Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan)« gefällt bisher niemandem.