Songtexte.com Drucklogo

Rooi Rok Bokkie Songtext
von Die Campbells

Rooi Rok Bokkie Songtext

Jy′s my hart se punt, jy's my kaalvoet kind
Jy′s die mooiste blom wat uit die vrystaat kom
Jy's my tok-tokkie, jy's my bok-bokkie
Swaai jou kort rokkie hier langsaan my

Want jy′s my rooi rok bokkie, ah ah ah
Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand
Want jy′s my rooi rok bokkie, ah ah ah
Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand

Jy′s my ska-rumba, my lekker ou jan
Sing liedjies in die rëen dan fluit jy saam
Jy's my liewe lulu, sal jy by my doe-doe
Jy′s my meisie meisie van verlangebaan


Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand
Want jy′s my rooi rok bokkie, ah ah ah
Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand

Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand
Want jy′s my rooi rok bokkie, ah ah ah
Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
Jy′s die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand

Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand
Want jy′s my rooi rok bokkie, ah ah ah
Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Welcher Song ist nicht von Britney Spears?

Fans

»Rooi Rok Bokkie« gefällt bisher niemandem.