Songtexte.com Drucklogo

Meisie Sonder Sokkies Songtext
von Die Campbells

Meisie Sonder Sokkies Songtext

Hier was hier binne in my bokkie klop my ou hart nes n tok tokkie ek droom van n warm kersfees dag en n meisiekind sonder haar sokkies
Nes n bycicle sonder sy klokkie
Nes n lolliepop sonder sy stokkie
Nes n hoederhaan met sy kop af gekap hardloop ek agter my bokkie
Waai windjie waai
Die dae gaan verby
En more kom daar n groot gelag dan staan sy ooh dan staan sy hier langs my

Bokkie ek wil nie vir jou jokkie
Of jy my lief het weet ek oki
Ek droom van jou voor die sella kerk met jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie


Bokkie met die blou doek op jou koppie
Die klokkie aan my hard wil ook nie stop nie
Venaand sing ek soos n bok wat bler want die verlange hou nooit opi
Oooh waai windjie waai
Die dae gaan verby more kom daar n groot gelag dan staan sy dan staan sy hier langs my

Dan staan sy dan staan sy hier langs my
Hier was hier binne in my bokkie
My hard klop soos n tok tokkie
Ek droom van n warm kersfees dag
Met my meisiekind sonder haar sokkies
Waai windjie waai
More kom daar n groot gelag
Dan staan sy ooh dan staan sy hier langs my
Bokkie ek wil nie vir jou jokkie of jy my lief het weet ek ooki

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Meisie Sonder Sokkies« gefällt bisher niemandem.