Songtexte.com Drucklogo

Komaan Kom Dans Songtext
von Die Campbells

Komaan Kom Dans Songtext

Komaan, kom dans.
Komaan, komaan, kom dans.
Jy kan draai en draai en draai maar ek hou jou vas.

Daar's blink liggies, wat soos die sterre hang.
Daar's twee arms, wat jou elke keer sal vang.
Daar's sterk ritme, wat in ons harte klop.
Daar's baie verliefdes, wat nooit vanaand gaan stop.

Komaan, kom dans.
Komaan, komaan, kom dans.
Dis net ek en jy, die dansvloer en die musiek.

Komaan, kom dans.
Komaan, komaan, kom dans.
Jy kan draai en draai en draai maar ek hou jou vas.

Daar's groot liefde, as ek jou naby hou.
Daar's niks van môre, dis net die hier en nou.
Daar's twee lywe, wat saam beweeg as een.
Daar's net een lewe, en dis vir ons geleen.

Komaan, kom dans.
Komaan, komaan, kom dans.
Dis net ek en jy, die dansvloer en die musiek.

Komaan, kom dans.
Komaan, komaan, kom dans.
Jy kan draai en draai en draai maar ek hou jou vas.

Instrumenteel

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Komaan Kom Dans« gefällt bisher niemandem.