Songtexte.com Drucklogo

Jaloers Bokkie Songtext
von Die Campbells

Jaloers Bokkie Songtext

Jaloers Bokkie.
Jaloers Bokkie.

Swaar sal jy kry,
Ek sê jou, swaar sal jy kry,
Soos daardie geel baadjie jou lei.

Jaloers Bokkie.
Jaloers Bokkie.

Beswaard sal jy bly,
Beswaard sal jy bly,
Maar vir my sal jy nie kry.

Saambly, saam slaap en kind kry,
Is die verloop van die lewe, so lyk dit my.

Maar jy sal swaar kry,
Maar jy sal swaar kry,
Maar vir my sal jy nie kry nie.

Saambly, saam slaap en kind kry,
Is die verloop van die lewe, so lyk dit my.


Maar jy sal swaar kry,
Maar jy sal swaar kry,
Maar vir my sal jy nie kry nie.

Jy hang my aan die hakkies draad,
Jy hang my aan die hakkies draad,
Jy hang my aan die hakkies draad,
Ek soek ′n 'Sugar Mammie" om my los te maak.

Jy hang my aan die hakkies draad,
Jy hang my aan die hakkies draad,
Jy hang my aan die hakkies draad,
Ek soek ′n 'Sugar Mammie" om my los te maak.

Jaloers Bokkie.
Jaloers Bokkie.

Swaar sal jy kry,
Ek sê jou, swaar sal jy kry,
Soos daardie geel baadjie jou lei.

Jaloers Bokkie.
Jaloers Bokkie.

Beswaard sal jy bly,
Ek sê jou, beswaard sal jy bly,
Maar vir my sal jy nie kry.


Saambly, saam slaap en kind kry,
Is die verloop van die lewe, so lyk dit my,
Maar jy sal swaar kry,
Maar jy sal swaar kry,
Maar vir my sal jy nie kry nie.

Jy hang my aan die hakkies draad,
Jy hang my aan die hakkies draad,
Jy hang my aan die hakkies draad,
Ek soek 'n ′Sugar Mammie" om my los te maak.

Jaloers Bokkie.
Jaloers Bokkie.

Swaar sal jy kry,
Ek sê jou, swaar sal jy kry,
Soos daardie geel baadjie jou lei.

Jaloers Bokkie.
Jaloers Bokkie.

Beswaard sal jy bly,
Ek sê jou beswaard sal jy bly,
Maar vir my sal jy nie kry.

Beswaard sal jy bly,
Maar vir my sal jy nie kry.

Beswaard sal jy bly,
Maar vir my sal jy nie kry.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer singt über den „Highway to Hell“?

Fans

»Jaloers Bokkie« gefällt bisher niemandem.