Songtexte.com Drucklogo

Hier Kom 'n Party Songtext
von Die Campbells

Hier Kom 'n Party Songtext

Hier kom ′n partie, hier kom 'n partie
Hier kom ′n partie, manne, hier wil ek bly
Dis ver daar in die berge, ver uit die stad
Die sout van die aarde, bly langs die stofpad
Dis 'n plek vir almal, ons weet, sê die groot hoekneus
Dis waar ek al my pelle kry
Hier kom 'n partie, manne, hier wil ek bly
Almal kom vanaand lekker partie
Almal vat vanaand ′n dans
Bring jou meisie en ′n vleisie
Skop uit jou skoene, sokkies saam
Ja, dis 'n saterdag-aand en die week is verby
Hier kom ′n partie, manne, hier wil ek bly
Elke dag is dit swoeg en sweet
Dan kom almal saam om ma se kos te eet
Lief vir die lewe en ons lewe vir 'n jol vanaand


En almal sal ′n slaapplek en 'n skietding kry
Hier kom ′n partie, manne, hier wil ek bly
Almal kom vanaand lekker partie
Almal vat vanaand 'n dans
Bring jou meisie en 'n vleisie
Skop uit jou skoene, sokkies saam
Ja, dis ′n saterdag-aand en die week is verby
Hier kom ′n partie, manne, hier wil ek bly
Almal kom vanaand lekker partie
Almal gaan vanaand kom dans
Bring jou meisie en 'n vleisie
Skop uit jou skoene, sokkies saam
Ja, dis ′n saterdag-aand en die week is verby
Hier kom 'n partie
Hier kom ′n partie
Hier kom 'n partie, manne, hier wil ek bly

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Hier Kom 'n Party« gefällt bisher niemandem.