Songtexte.com Drucklogo

Dans Poppie Songtext
von Die Campbells

Dans Poppie Songtext

D d d dans, dans Poppie
D d d dans, dans Poppie
D d d dans, dans Poppie

Jy verlei my met jou blou jeans
Wat om jou heupe pas
Jy maak my opgewonde
As jy so om my dans
Die aand is nie meer jonk nie
Die kole is al laat
Dis lekke lag om bestee my tyd
Kom aan en en vat ′n kans

D d d dans, dans Poppie
Oe, maak my net die blue
D d d dans, dans Poppie
Baby I want you
D d d dans, dans Poppie
Ek ken nie eers jou naam


D d d dans, dans Poppie
Oe, maak my net die blue
D d d dans, dans Poppie
Baby I love you
D d d dans, dans Poppie
Waar kom jy vandaan

Kom jy in vir koffie
Of moet jy more werk?
Drink jy melk en suiker
En like jy dit lekker sterk?

Kom sit 'n bietjie nader
Dan hou ek jou stywer vas
Ek dink jy moet nou huis toe gaan
Anders gaan die poppe dans

D d d dans, dans Poppie
Oe, maak my net die blue
D d d dans, dans Poppie
Baby I want you
D d d dans, dans Poppie
Ek ken nie eers jou naam


D d d dans, dans Poppie
Oe, maak my net die blue
D d d dans, dans Poppie
Baby I love you
D d d dans, dans Poppie
Waar kom jy vandaan

Maar gee jou lyf ′n lekker tyd
Ja gee jou lyf 'n lekker tyd
Kom gee jou lyf 'n lekker tyd
En dans met my hei

D d d dans, dans Poppie
Oe, maak my net die blue
D d d dans, dans Poppie
Baby I want you
D d d dans, dans Poppie
Ek ken nie eers jou naam

D d d dans, dans Poppie
Oe, maak my net die blue
D d d dans, dans Poppie
Baby I love you
D d d dans, dans Poppie
Waar kom jy vandaan
Ek ken nie eers jou naam
Bly jy op die maan
Vat my sommer saam

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer will in seinem Song aufgeweckt werden?

Fans

»Dans Poppie« gefällt bisher niemandem.