Songtexte.com Drucklogo

Bokkie Ek Lui Jou Klokkie Songtext
von Die Campbells

Bokkie Ek Lui Jou Klokkie Songtext

Bokkie ek lui jou klokkie
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Ek ry my trokkie, jy dra jou rokkie
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand

Bokkie ek lui jou klokkie
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Ek ry my trokkie, jy dra jou rokkie
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand

Dis ′n lekker somer aand aan die einde van die maand
En nog 'n week se werk is nou verby
Vanaand is daar ′n dans nou vat ek maar my kans
Want jy bly nog die enigste een vir my

Bokkie ek lui jou klokkie
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Ek ry my trokkie, jy dra jou rokkie
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand


My hart is vol van jou ek wens ek was jou ou
Miskien sal ek vanaand vir jou kan sê
Of dalk het jy geweet maar lankal weer vergeet
Want ek's die een wat jou so graag wil hê

Bokkie ek lui jou klokkie
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Ek ry my trokkie, jy dra jou rokkie
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand

Bokkie ek lui jou klokkie
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Ek ry my trokkie, jy dra jou rokkie
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand

Nou's jy by my dit gaan te gou verby
Ek wil jou sommer altyd by my hou
Ons kyk op na die maan ek hoop dat jy verstaan
My hart behoort nog altyd net aan jou

Bokkie ek lui jou klokkie
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Ek ry my trokkie, jy dra jou rokkie
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand


Bokkie ek lui jou klokkie
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Ek ry my trokkie, jy dra jou rokkie
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand

Bokkie ek lui jou klokkie
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Ek ry my trokkie, jy dra jou rokkie
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Welcher Song ist nicht von Robbie Williams?

Fans

»Bokkie Ek Lui Jou Klokkie« gefällt bisher niemandem.