Songtexte.com Drucklogo

Bokkie Bekkie Baby Songtext
von Die Campbells

Bokkie Bekkie Baby Songtext

Onthou jy nog vakansies op die plaas
Van kiskar ry en raas
En skelm deurdag praat
Jou pa se kar se agtersitplek soen
Jy was bang om dit te doen
Ek wou jou so graag soen
En hier staan jy nou voor my
Whoa.whoa... whoa... whoa
Botter Bekkie Baby
Vanaand vat ek jou hart vir my
Bokkie Bekkie Baby
Hier kom ek nou, jy moenie stry
Bokkie Bekkie Baby
Vergeet van gister, dis verby
Want van nou af is dit jy
My Bokkie Bekkie Baby
Kleilat-konining jy maak my mal
As jy vir my sou val
Kan ek jou maar kom haal?
Ek sal my liefde net aan jou wou gee


Soos daai dag in standard twee
Of het jy al vergeet?
Oo, ek weet jy't nie vergeet
Whoa.whoa... whoa... whoa
Botter Bekkie Baby
Vanaand vat ek jou hart vir my
Bokkie Bekkie Baby
Hier kom ek nou, jy moenie stry
Bokkie Bekkie Baby
Vergeet van gister, dis verby
Want van nou af is dit jy
My Bokkie Bekkie Baby
Vanaand vat ek jou hart vir my
Bokkie Bekkie Baby
Hier kom ek nou, jy moenie stry
(Whoa... whoa... whoa... whoa)
Bokkie Bekkie Baby
Vergeet van gister, dis verby
Want van nou af is dit jy
My Bokkie Bekkie Baby
Want van nou af is dit jy
My Bokkie Bekkie Baby

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Welcher Song kommt von Passenger?

Fans

»Bokkie Bekkie Baby« gefällt bisher niemandem.