Songtexte.com Drucklogo

Babbelbek Songtext
von Die Campbells

Babbelbek Songtext

Jy!
Jy′s my babbelbek.
Jy's my babbelbek.
Jou babbelbekkie maak my gek.

Jy!
Jy′s my babbelbek.
Jy's my double-trouble, bekkie, baby, babbelbek.

Jy!
Jy's my babbelbek.
Jy′s my babbelbek.
Jou babbelbekkie maak my gek.

Jy!
Jy′s my babbelbek.
Jy's my double-trouble, bekkie, baby, babbelbek.

Jy weet jy′s bedoel vir my.
Net vir my.
Net vir my.


Hoekom wil jy daar teen stry.
Daar teen stry.
Daar teen stry.

Ek sal wag, tot die môre.
Ek sal wag, vir 'n hele maand.
Ek sal wag, tot die wêreld ophou draai.
As jy my soen soos gisteraand.

Jy!
Jy′s my babbelbek.
Jy's my babbelbek.
Jou babbelbekkie maak my gek.

Jy!
Jy′s my babbelbek.
Jy's my double-trouble, bekkie, baby, babbelbek.

Jy praat my ore rooi.
Ore rooi.
Ore rooi.

Maar jou lippies is te mooi.
Is te mooi.
Is te mooi.


Ek sal wag, tot die môre.
Ek sal wag, vir 'n hele maand.
Ek sal wag, tot die wêreld ophou draai.
As jy my soen soos gisteraand.

Jy!
Jy′s my babbelbek.
Jy′s my babbelbek.
Jou babbelbekkie maak my gek.

Jy!
Jy's my babbelbek.
Jy′s my double-trouble, bekkie, baby, babbelbek.

Babbelbek, babbelbek.
Babbelbek, babbelbek.

Babbelbek, babbelbek.
Babbelbek, babbelbek.

Jy!
Jy's my babbelbek.
Jy′s my babbelbek.
Jou babbelbekkie maak my gek.

Jy!
Jy's my babbelbek.
Jy′s my double-trouble, bekkie, baby, babbelbek.

Babbelbek, babbelbek.
Babbelbek, babbelbek.

Babbelbek, babbelbek.
Babbelbek, babbelbek.

Jy!
Jy's my babbelbek.
Jy's my babbelbek.
Jou babbelbekkie maak my gek.

Jy!
Jy′s my babbelbek.
Jy′s my double-trouble, bekkie, baby, babbelbek.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Babbelbek« gefällt bisher niemandem.