Songtexte.com Drucklogo

Stoksielalleen Songtext
von David Kramer

Stoksielalleen Songtext

Ek vra vir Tillie, ma′ Tillie sê sy willie
Miskien wil ha' sussie, ma′ ha' sussie issie lussie
Toe dink ek aan Vossie, ma' Vossie is okkie lossie
Ek smeek toe vi′ Hannie, ma′ Hannie sê sy kannie
Ek is stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op n Saterdagaand
Hie' sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Oh, stoksielalleen op n Saterdagaand
Ek ga′ na ou Fanie, ma' Fanie hy′s nie da' nie
Toe vra ek vir Manie, ma′ Manie willie ganie
Ek bel toe vir Thysie, Thysie het n meisie
Toe loop ek na Gysie, ma' Gysie hysie tuisie
Ek is stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op n Saterdagaand
Hie' sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Oh, stoksielalleen op n Saterdagaand
Ma′ ek wil dans, dans, dans
Kan n man dan nie?
Oh, dans, dans, dans
Tot my hemp uithang
Ek wil dans, dans, dans
Op n Saterdagaand
Oh, more staan ek vroeg op, om vis te ga′ vang
Ekke nooi toe vi' Rita, ma′ Rita sy sê vergeet ma'
En wat nou van ta′ Hessie, ma' dis buite die kwessie
Toe hoor ek by Monkey, Monkey sê nee dankie
Nou wag ek vi′ Kitty, ma' Kitty sê sy wettie
Ek is stoksielalleen, stoksielalleen
Oh, stoksielalleen op n Saterdagaand
Hie' sit ek stoksielalleen, oh, stoksielalleen
Oh, stoksielalleen op n Saterdagaand
Hie′ sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Ai, stoksielalleen op n Saterdagaand
Hie′ sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op n Saterdagaand
Hie' sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op n Saterdagaand
Hie′ sit ek stoksielalleen, oh, stoksielalleen
Stoksielalleen op n sSaterdagaand

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von David Kramer

Quiz
Wer singt das Lied „Applause“?

Fans

»Stoksielalleen« gefällt bisher niemandem.