Songtexte.com Drucklogo

Montagu Songtext
von David Kramer

Montagu Songtext

Montagu-u-u-u-u
Ek drink jou muskadel
Ek sit hier op my rusbank, my voete op die springbokvel
Die klein Karoo-o-o-o
Of ′n Kannaland
Die son steek die Langeberge aan die brand
Nou sê vi' my, nou wie is u?
′N Hofmeyer van Montagu
Getrou met van Deventer van Barrydale
Ek ken jou pa se tante op Bonnievale
Ja, sy was la Grange, van Ladysmith
Rossouw het sy getroud, ja nou verstaan ek dit
Kafeetjie op die hoekie, het 'n rooi sinkdak


En die mure is vol advertensies geplak
Drink 'n Coke-Cola, rook springbok tabak
En buite in die son, lê ′n slapende brak ...
Die Kogmanskloof, die Outiniquas
Wit lê die sneeu op die Tradouxpas
So krom soos ′n nekkie van 'n kalbaspyp
En stadig word die Brandewyn, druiwe ...
Montagu-u-u-u-u
Ek drink jou muskadel
Ek sit hier op my rusbank, my voete op die zebravel
Die klein Karoo-o-o-o
Of ′n Kannaland
Die son steek die Langeberge aan die brand

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von David Kramer

Quiz
Wer besingt den „Summer of '69“?

Fans

»Montagu« gefällt bisher niemandem.