Songtexte.com Drucklogo

Genade Van Die Liefde Songtext
von Chris Chameleon

Genade Van Die Liefde Songtext

Dis waarskynlik die ses en veer
Tig miljoenste keer dat n ge
Dig oor die liefde
Haar weg deur die siel
Van n man as n lied uitvind


Ek verklaar my dan hier tot slaaf
Of koning of wat dit haar behaag
In diens van die liefde
In al haar fasette
Want ses letters
Is nie veel nie

En sy vra nie veel nie
Die liefde vra alles
En dis wat so salig is:
Om in haar hande, oorgelewer
Aan die genade van die liefde
Te lewe

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Chris Chameleon

Quiz
Welcher Song kommt von Passenger?

Fans

»Genade Van Die Liefde« gefällt bisher niemandem.