Songtexte.com Drucklogo

As Jy Slaap Songtext
von Chris Chameleon

As Jy Slaap Songtext

As jy slaap en die verdriete
En selfs ons bitter liefde agterlaat,
Is jy maar weer ′n argelose kind
Met drome wind'rig oor jou mooi gelaat

Moenie slaap nie, kyk!
Agter die gordyne begin die dag dans
Met n pou veer in sy hoed

Ag, as die teer nag is jou arms lê,
En sterlig oor jou hare skyn
Is jy maar weer ′n dogtertjie weggedwaal
Van huis en ouers en hul soete samesyn


Moenie slaap nie, kyk!
Agter die gordyne begin die dag dans
Met n pou veer in sy hoed

Ag, in jou slaap wil ek jou neem
En aan my bors hou tot die môre myd
Oor al die heuwels breek - wil ek jou neem
En terugbring van jou eensaamheid.

Moenie slaap nie, kyk!
Agter die gordyne begin die dag dans
Met 'n pou veer in sy hoed.

Moenie slaap nie, kyk!
Agter die gordyne begin die dag dans
Met n pou veer in sy hoed
Met n pou veer in sy hoed
Met n pou veer in sy hoed

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Chris Chameleon

Quiz
Whitney Houston sang „I Will Always Love ...“?

Fans

»As Jy Slaap« gefällt bisher niemandem.