Niks En Niemand Songtext
von Ampie
Niks En Niemand Songtext
Klop aan jou hart se deur
Met slotte bly jy almal keer
Want jy het al jou les geleer Oor harte breek
Vir lank
Te lank...
Weet dit gaan moeilik wees
Iets so mooi soos liefde vrees
Maar ek sal vir hou STORIES lees oor EK en JY
EN ONS
NET ONS!!

Writer(s): Johannes Jacobus Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com