Songtexte.com Drucklogo

1000 kerse Songtext
von Dewald Wasserfall

1000 kerse Songtext

Ek sien ′n duisend kerse brand
Aangesteek deur elke vrou
Wat hoop haar man maak nog 'n aand

Dis ′n baken in die nag
Dit gee ons hoop, dit gee ons krag
As ons nie weet wat op ons wag
As ons nie weet wat op ons wag

Ek sal jou opdra
Ek weet ek's glad nie in beheer
Ek sal nooit opgee


Ek sal by jou staan
Na jou verlang
Solank die kerse brand

Ek sal aanhou loop
Gee jou my woord
Solank die kerse brand

Is daar genesing na die seer?
Nog 'n les wat ons moet leer?
Waarheen dan heen weet U alleen

Ek vra jou glo jy soos ′n kind
Dat ons mekaar net weer sal vind
As die stof en haat gaan lê
As die stof en haat gaan lê

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Dewald Wasserfall

Quiz
In welcher Jury sitzt Dieter Bohlen?

Fans

»1000 kerse« gefällt bisher niemandem.