Songtexte.com Drucklogo

Ten Minste Vir My Songtext
von Zaan Sonnekus

Ten Minste Vir My Songtext

Askies meneer sit asseblief aan die musiek
Want oor n uur sit ek al alweer met dronk verdriet
Want haar stem is in my kop
En in my kop praat ek ′n ander taal

Soms vergeet ek nog
Jy kom hier uit my sy
Soms vergeet ek nog
Maar dit weet jy van my
Ek het getrap in wyn en liefde
My voete het nogsteeds verdwaal

As ek ooit my koers verloor
Sal jy my weer kom haal?
Want hierdie plek het my kop getoor
Die mense maak my mal


Daar's n
Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my
Ek speel kitaar as ek aan jou dink
Om jou uit my kop te kry
Ek wens jou als van die beste
Maar dis genoeg vir my
So asseblief meneer sit harder die musiek
Tenminste vir my

Askies meneer sit asseblief aan die musiek
Want sy sit vas in elke noot van hierdie lied
Haar is stemme in my kop
Maar ek sweer dis in ′n ander taal

As ek ooit my koers verloor
Sal jy my weer kom haal?
Want hierdie plek het my kop getoor
Die mense maak my mal

Daar's n.
Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my
Ek speel kitaar as ek aan jou dink
Om jou uit my kop te kry
Ek wens jou als van die beste
Maar dis genoeg vir my
So asseblief meneer sit harder die musiek
Tenminste vir my


Daar's n.
Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my
Ek speel kitaar as ek aan jou dink
Om jou uit my kop te kry
Ek wens jou als van die beste
Maar dis genoeg vir my
So asseblief meneer sit harder die musiek
Tenminste vir my

Ten minste vir my
Ten minste vir my

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Ten Minste Vir My« gefällt bisher niemandem.