Songtexte.com Drucklogo

Dis Jy Songtext
von Zaan Sonnekus

Dis Jy Songtext

Daars iets wat jy nie weet nie
Jys al waaraan ek dink

My kaal hande
En dienklavier se vals musiek
Maar jy wou dans

En jy het so hard probeer
Om dit alles te gee.
Alles te gee vir nou
Dit het my elke keer verteer
En ek soek jou meer

Dis jy
Dis jy waaroor ek altyd skryf
Dis jy
Dis jy
Ek kan skilder oor jou rym

Dans met my
Al kan ons voete gly
Dans met my


Daars iets wat jy nie weet nie
Elke lovesong gaan oor jou

Ek proe jou in my koffie
Jys ′n cheeky meisiekind
Ek dink jys blind...

En jy het te lank probeer
Om dit alles te gee
Alles te gee vir nou
Dit het my elke keer verteer
En ek soek jou weer.

Dis jy
Dis jy waaroor ek altyd skryf
Dis jy
Dis jy
Ek kan skilder oor jou rym

Dans met my
Al kan ons voete gly
Dans met my

Daars iets wat jy nie weet nie
Ek skryf nogsteeds lovesongs oor jou
Net oor jou


Ek voel jou in my wonde
Ek is desperaat vir jou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist auf der Suche nach seinem Vater?

Fans

»Dis Jy« gefällt bisher niemandem.