Songtexte.com Drucklogo

Algehele Kontrole Songtext
von Van Coke Kartel

Algehele Kontrole Songtext

stuur die man om met my te praat
hy gryp ons suutjies aan die oor
op ′n skinkbord
op die spel
fok die kunstenaar
die hel
tragies traag
leeftyd om na wind te jaag


net die sterkste sal behoue bly
waar is die tyd daarvoor?
kontrole
net die sterkste sal behoue bly
ons is te oud daarvoor
beheer my

masjien is droog gebloei
vergeet daarvan
ons het mekaar verloor
vergeet van eerlik speel
en hou ons stil
gebore sonder 'n vals glimlag
ons is klaar

sestig uur sonder slaap sorg vir ′n nuwe perspektief
paniek vat my uit soos 'n sluipmoordenaar
dit sit hier binne in my bors
met die stad se vure bly brand

Added by JACQUES GOUWS

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Van Coke Kartel

Quiz
Cro nimmt es meistens ...?

Fans

»Algehele Kontrole« gefällt bisher niemandem.