Songtexte.com Drucklogo

Neem my lewe Songtext
von Sonja Herholdt

Neem my lewe Songtext

Neem my lewe laat dit Heer
U gewy wees meer en meer
Laat my hart gedurig jyg
En van dankbaarheid getyg
Neem my hande en maak hul sterk
Diensbaar in U goeie werk
Neem my voete en skoei hul meer
Met bereidheid tot U eer


Neem my goud en silver Heer
Niks noem ek my eie meer
Al my kennis en verstand
Stel ek in U Vader hand

Neem my lewe en laat dit Here
U gewy wees meer en meer
Maak my hart vir U tot troon
Deur U Gees wat in my woon

Neem my stem en laat dit sing
Aanbiddend hulde bring
Laat my hart gedurig jyg
Dankbaar van U wonder dade
Neem my lewe meer en meer

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Neem my lewe« gefällt bisher niemandem.