Rooi Ferrari Songtext
von Snotkop
Rooi Ferrari Songtext
Ek het nooit gedink sy kon dit bring
Toe sy instap sien ek hier kom ′n ding oh oh
Hy sê woh oh... hey Sarie
Sy's ′n rooikop girl, 'n gemmerkat
My ma't gesê moenie kanse vat woh oh
Go Sarie, go Sarie
Hy sê woh oh
Go Sarie, go Sarie
Elke tree wat ek gee
Raak ek crazy, crazy vir ′n rooikop meisie
Boem, boem, boem, boem
My hart klop doem, doem
Jy doem, doem, doem
Saam met rooikop Sarie
Doen, doen, doen, doen
Daai ding, ding, ding
En sy bring, bring, bring dit
Soos ′n rooi Ferrari
Rooi Ferrari
Maar 'n rooikop girl is ′n wilde ding
Hulle noem haar Sarie, en Sarie wil woh oh
Hy sê woh oh... jou lekker ding
Sy's ′n warmkat, my valentine
My ma het gesê dis moeilikheid daai, aai-aai
Go Sarie, go Sarie... sy sê aai-aai
Go Sarie, go Sarie
Elke tree wat ek gee
Raak ek crazy, crazy vir 'n rooikop meisie
Boem, boem, boem, boem
My hart klop doem, doem
Jy doem, doem, doem
Saam met rooikop Sarie
Doen, doen, doen, doen
Daai ding, ding, ding
En sy bring, bring, bring dit
Soos ′n rooi Ferrari
Rooi Ferrari
Rooi Ferrari
Sien, sy is'n gemmerkat, 'n rooikop girl, en sy is bietjie nat
Maar wat sy wil doen is bietjie lepel lê
Van die oggend tot die aand op ′n enkelbed
Dis baie lekker, maar dis ongemaklik
Sê ek nee, sê sy ek′s belaglik, sê sy is dit?
Wat wil jy hê, bly stil, draai om, dat ons kan lepel lê
Boem, boem, boem, boem
My hart klop doem, doem
Jy doem, doem, doem
Saam met rooikop Sarie
Doen, doen, doen, doen
Daai ding, ding, ding
En sy bring, bring, bring dit
Soos 'n rooi Ferrari
Rooi Ferrari
Rooi Ferrari
Boem, boem, boem, boem
My hart klop doem, doem
Jy doem, doem, doem
Saam met rooikop Sarie
Doen, doen, doen, doen
Daai ding, ding, ding
En sy bring, bring, bring dit
Soos ′n rooi Ferrari
Boem, boem, boem, boem
Doem, doem, doem, doem
Boem, boem, boem, boem
Doem, doem, doem, doem
Boem, boem, boem, boem
Doem, doem, doem, doem
Boem, boem, boem, boem
Doem, doem, doem, doem
Toe sy instap sien ek hier kom ′n ding oh oh
Hy sê woh oh... hey Sarie
Sy's ′n rooikop girl, 'n gemmerkat
My ma't gesê moenie kanse vat woh oh
Go Sarie, go Sarie
Hy sê woh oh
Go Sarie, go Sarie
Elke tree wat ek gee
Raak ek crazy, crazy vir ′n rooikop meisie
Boem, boem, boem, boem
My hart klop doem, doem
Jy doem, doem, doem
Saam met rooikop Sarie
Doen, doen, doen, doen
Daai ding, ding, ding
En sy bring, bring, bring dit
Soos ′n rooi Ferrari
Rooi Ferrari
Maar 'n rooikop girl is ′n wilde ding
Hulle noem haar Sarie, en Sarie wil woh oh
Hy sê woh oh... jou lekker ding
Sy's ′n warmkat, my valentine
My ma het gesê dis moeilikheid daai, aai-aai
Go Sarie, go Sarie... sy sê aai-aai
Go Sarie, go Sarie
Elke tree wat ek gee
Raak ek crazy, crazy vir 'n rooikop meisie
Boem, boem, boem, boem
My hart klop doem, doem
Jy doem, doem, doem
Saam met rooikop Sarie
Doen, doen, doen, doen
Daai ding, ding, ding
En sy bring, bring, bring dit
Soos ′n rooi Ferrari
Rooi Ferrari
Rooi Ferrari
Sien, sy is'n gemmerkat, 'n rooikop girl, en sy is bietjie nat
Maar wat sy wil doen is bietjie lepel lê
Van die oggend tot die aand op ′n enkelbed
Dis baie lekker, maar dis ongemaklik
Sê ek nee, sê sy ek′s belaglik, sê sy is dit?
Wat wil jy hê, bly stil, draai om, dat ons kan lepel lê
Boem, boem, boem, boem
My hart klop doem, doem
Jy doem, doem, doem
Saam met rooikop Sarie
Doen, doen, doen, doen
Daai ding, ding, ding
En sy bring, bring, bring dit
Soos 'n rooi Ferrari
Rooi Ferrari
Rooi Ferrari
Boem, boem, boem, boem
My hart klop doem, doem
Jy doem, doem, doem
Saam met rooikop Sarie
Doen, doen, doen, doen
Daai ding, ding, ding
En sy bring, bring, bring dit
Soos ′n rooi Ferrari
Boem, boem, boem, boem
Doem, doem, doem, doem
Boem, boem, boem, boem
Doem, doem, doem, doem
Boem, boem, boem, boem
Doem, doem, doem, doem
Boem, boem, boem, boem
Doem, doem, doem, doem
Writer(s): Henning Francois, Markahm Ivan Kahn, Van Niekerk Dirk, Gideon Christoffel Bothma Lyrics powered by www.musixmatch.com