Songtexte.com Drucklogo

Prediker Songtext
von RAAF

Prediker Songtext

Eerste keer in daai groot stad
Vat ′n kar van Brooklyn na New Orleans
Stop in Tennessee se hart
Vind 'n plek waar musiek ons siele diens
Ons siele diens

Deur die deur kom hy ingestap
Hoed oor sy gesig en op sy belt ′n rewolwer, mmm
Soos hy stap gee die skare pad
Hy lig op sy kop, die gospel's in sy oë
Dis in sy oë
Hy sê meisiekind ken jy die Here?
Want ek ken die ware woord


Prediker, harder as jy kan
Ek is 'n kind van Afrika
O prediker
(Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah)
Prediker, harder as jy kan
Daar is geen plek soos Afrika
O prediker
(Hallelujah, Hallelujah)
Ja en amen prediker

Vra of hy vir ons kan bid
In ′n stampvol kroeg met sy hande in die lig
Hy sê die wêreld gaan jou altyd leeg wil stroop
Maar kies die regte deur om deur te loop
Volg die liefde
Volg die liefde

Prediker, harder as jy kan
Ek is ′n kind van Afrika
O prediker
(Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah)
Prediker, harder as jy kan
Daar is geen plek soos Afrika
O prediker
(Hallelujah, Hallelujah)
Ja en amen prediker
(Hallelujah, Hallelujah)
Ja en amen, prediker


Die wêreld gaan jou altyd leeg wil stroop
Maar kies die regte deur om deur te loop
Volg die liefde

Volg die liefde
Liefde liefde liefde liefde

Prediker, harder as jy kan
Ek is 'n kind van Afrika
O prediker
(Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah)
Prediker, harder as jy kan
Daar is geen plek soos Afrika
O prediker
(Hallelujah, Hallelujah)

Ja en amen, prediker
Ja en amen, prediker
Ja en amen, prediker
Ja en amen, prediker

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Prediker« gefällt bisher niemandem.