Die Sonskyn En Die Reën Songtext
von RAAF
Die Sonskyn En Die Reën Songtext
′n Dag sal kom dat ons weet
Lig en donker raak ewe mooi
'n Tyd vir begin
Tyd vir ′n einde
Tyd om te vat
Daar is tyd om te gee
Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën
Mag ons lag asof more sal wag
Ons doen soms goed in die sonskyn
Maar ons kort somtyds die reën, die reën, die reën
Die sonskyn en die reën
Die sonskyn en die reën
Die sonskyn en die reën
Die sonskyn en die reën, reën, reën
'n Tyd om te spaar
Wyk in die oorvloed
'n Tyd om te praat
Oorwin jou stryd in die stilte
′n Tyd om te bou
Bring ′n tyd vir 'n sloping
Daar′s 'n tyd om te treur
Ons sal later weer kan dans

Die sonskyn en die reën (Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën)
Die sonskyn en die reën (Mag ons lag asof more sal wag)
Die sonskyn en die reën (Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën)
Die sonskyn en die reën, reën, reën (Mag ons lag asof more sal wag)
Die sonskyn en die reën
(Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën)
(Mag ons lag asof more sal wag)

Writer(s): Esté Rabé, Lourens Rabe Lyrics powered by www.musixmatch.com