Songtexte.com Drucklogo

Alles En Niks (Akoesties) Songtext
von RAAF

Alles En Niks (Akoesties) Songtext

Ons is half vol
Ons is half leeg
Gemaskerde vreugde, verwronge leed
Veldbrand redenasies, yskoue denke
Porselein gesigte, grafsteen harte, Ons is

Alles en niks, Ons is
Alles en niks op dieselfde tyd
Ons leef in die donkerte
Ons stook ons vure in die lig
Alles en niks
Alles en niks op dieselfde tyd


Ons oë is moeg, ons ore doof
Bring jou graaf ons grou fondasies vir ons hoop
Ons bou ′n plek waar ons weer buite saam kan speel
Grensloos, seinloos waar ons alles weer kan deel
Tot dan

Alles en niks, Ons is
Alles en niks op dieselfde tyd
Ons leef in die donkerte
Ons stook ons vure in die lig
Alles en niks
Alles en niks op dieselfde tyd


Alles en niks
Alles en niks, Ons is
Alles en niks op dieselfde tyd
Ons leef in die donkerte
Ons stook ons vure in die lig
Alles en niks
Alles en niks op dieselfde tyd
Ons is alles en niks, Ons is
Alles en niks
Op dieselfde tyd

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Alles En Niks (Akoesties)« gefällt bisher niemandem.