Winternag Songtext
von Piet Botha
Winternag Songtext
O koud is die windjie
En skraal
En blink in die doflig
En kaal
So wyd as die Heer se genade Lê in die velde in sterling en skade
En hoog in die rande
Versprei in die hande
Is die grassaad aan roere
Soos winkende hande
O treurig die wysie
Op die ooswind se maat
Soos die lied van ′n meisie
In haar liefde verlaat
In elk grashelm se vou
Blink 'n drupel van dou
En vinnig verbleik dit
Tot ryp in die kou!
En skraal
En blink in die doflig
En kaal
So wyd as die Heer se genade Lê in die velde in sterling en skade
En hoog in die rande
Versprei in die hande
Is die grassaad aan roere
Soos winkende hande
O treurig die wysie
Op die ooswind se maat
Soos die lied van ′n meisie
In haar liefde verlaat
In elk grashelm se vou
Blink 'n drupel van dou
En vinnig verbleik dit
Tot ryp in die kou!
Lyrics powered by www.musixmatch.com