Songtexte.com Drucklogo

Stad sonder naam Songtext
von Piet Botha

Stad sonder naam Songtext

Op ′n donker pad
Het ek jou verloor
In 'n vreemde stad
Terwyl die deuntjie
Oor en oor bly draai

In ′n stad sonder naam
By middernag verby
Toe ek omkyk was jy weg
Niemand kon jou kry
Kyk hoe dans hy
In die skemer
In die verte

Maar ek hoop dit gaan goed met jou
Daar in Kammaland
Die apteker sorg goed vir jou
Neem jou by die hand
In die skemer in


In 'n stad sonder naam
By middernag verby
Toe ek omkyk was jy weg
Niemand kon jou kry
Kyk hoe dans hy
In die skemer
In die verte

Net verby die middernag
Lê die vreemde stad
En as jy te lank hier vertoef
Dan raak jy die pad
Maklik byster

In 'n stad sonder naam
By middernag verby
Toe ek omkyk was jy weg
Niemand kon jou kry
Kyk hoe dans hy
In die skemer
In die verte

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Piet Botha

Fans

»Stad sonder naam« gefällt bisher niemandem.