My Broer Songtext
von Piet Botha
My Broer Songtext
Kyk nou hoe die ou lewe vir ons gevat
Party mense loop die reguit pad
Ander mense hou meer
Van die wind en die weer
En daai middernagtrein
Dan sien ek my broer
Hy kom aan in die verte
En ek weet hy kom my haal
Hy sal nooit vra
Was ek reg of verkeerd nie
Want hy weet al klaar
Hier sit ek in Potgieterstraat
En ek wag op parool
En ek hoop die magistraat
Weet dis ′n harde skool
Maar dis niemand se skuld
Want hoeveel keer
Hoeveel keer
Moet dit weer gebeur
Dan sien ek my broer
Hy kom aan in die verte
En ek weet hy kom my haal
Hy sal nooit vra
Was ek reg of verkeerd nie
Want hy weet al klaar
Party mense loop die reguit pad
Ander mense hou meer
Van die wind en die weer
En daai middernagtrein
Dan sien ek my broer
Hy kom aan in die verte
En ek weet hy kom my haal
Hy sal nooit vra
Was ek reg of verkeerd nie
Want hy weet al klaar
Hier sit ek in Potgieterstraat
En ek wag op parool
En ek hoop die magistraat
Weet dis ′n harde skool
Maar dis niemand se skuld
Want hoeveel keer
Hoeveel keer
Moet dit weer gebeur
Dan sien ek my broer
Hy kom aan in die verte
En ek weet hy kom my haal
Hy sal nooit vra
Was ek reg of verkeerd nie
Want hy weet al klaar
Writer(s): Jacob Pieter Botha Lyrics powered by www.musixmatch.com