Songtexte.com Drucklogo

Hartbeeshuisie Songtext
von Piet Botha

Hartbeeshuisie Songtext

In my hartbeeshuisie
Hier sit ek vanaand
In die Groot Marico
Met die sekelmaan

Ek het hierheen gevlug
Om van jou te vergeet
Maar diep in die nag
Is mens nooit alleen


Van bo op Abjaterskop
Hou die spoke jou die hele nag dop
En hulle hou net aan en aan en klop
Aan die deur, van my
Hartbeeshuisie

Loop maar lig vir die die witblits
Verbode vrugte sowaar
Soos ou Job op die ashoop
Sal jy kerm en kla

En as ek dan moet sterwe
Begrawe my hier
Iewers op die oewer
Van die Marico rivier

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Piet Botha

Quiz
Wer will in seinem Song aufgeweckt werden?

Fans

»Hartbeeshuisie« gefällt bisher niemandem.