Haiku Vir Rooijan Songtext
von Piet Botha
Haiku Vir Rooijan Songtext
Gooi gister by die venster uit en sommer
Die foon en die faksmasjien en gaan sit
Daar bo op die Magaliesberg
Met jou Rooijantiervel and joy pyl en boog
En jou vriend die nag
Kyk hoe maklik is dit nou om te lag
Val in die donker see water kwaad en swart
En koud, lag vir die ryk man wat hom
Dooddra aan sy goud
Word weer ′n kind
Gaan staan in die wind en luister
Hoe die reën val, eindeloos, sirkels in water
Wat val uit die hemel
Dit is alles en dit is nik
Maar dit is al
Hier is die weeklaag van die bobbejaan
En as die maan so vol word dan wonder ek
Hoe gaan dit met Rooijan
Hy't almal veilig gehou in die nuwe Eden
Dit was die mooiste grond, water
Water net waar jy kyk
Jy kan lees van die goue tyd
Voor die uitlanders kom myn het
En al Gods water verdwyn het
Word weer ′n kind
Hier is die weeklaag
Van die bobbejaan
En as die maan so vol word
Dan wonder ek hoe gaan
Dit met Rooijan
Gaan lees maar as jy my nie glo
Rooijan het gewoon
Bo op die Magaliesberg
Naby die Krokodilrivier
Die foon en die faksmasjien en gaan sit
Daar bo op die Magaliesberg
Met jou Rooijantiervel and joy pyl en boog
En jou vriend die nag
Kyk hoe maklik is dit nou om te lag
Val in die donker see water kwaad en swart
En koud, lag vir die ryk man wat hom
Dooddra aan sy goud
Word weer ′n kind
Gaan staan in die wind en luister
Hoe die reën val, eindeloos, sirkels in water
Wat val uit die hemel
Dit is alles en dit is nik
Maar dit is al
Hier is die weeklaag van die bobbejaan
En as die maan so vol word dan wonder ek
Hoe gaan dit met Rooijan
Hy't almal veilig gehou in die nuwe Eden
Dit was die mooiste grond, water
Water net waar jy kyk
Jy kan lees van die goue tyd
Voor die uitlanders kom myn het
En al Gods water verdwyn het
Word weer ′n kind
Hier is die weeklaag
Van die bobbejaan
En as die maan so vol word
Dan wonder ek hoe gaan
Dit met Rooijan
Gaan lees maar as jy my nie glo
Rooijan het gewoon
Bo op die Magaliesberg
Naby die Krokodilrivier
Writer(s): J P Botha Lyrics powered by www.musixmatch.com