Eendag Op 'n Reëndag Songtext
von Piet Botha
Eendag Op 'n Reëndag Songtext
Eendag, êrens
Waarskynlik op′n reëndag
Dan sal jy wel na my verlang
Vat partykeer bietjie lank
Baie dankie vir alles
Al was dit maar 'n hartseerwals
Ek was nooit ′n goeie danser nie
Miskien partykeer in die reën
Liefde maak skuld
Daai word alles
Maar daai skuld is klaar betaal
Oor en oor en weer 'n keer
Jy gaan wakker word
Dan is daar niemand
Om te blameer
Waarskynlik op′n reëndag
Dan sal jy wel na my verlang
Vat partykeer bietjie lank
Baie dankie vir alles
Al was dit maar 'n hartseerwals
Ek was nooit ′n goeie danser nie
Miskien partykeer in die reën
Liefde maak skuld
Daai word alles
Maar daai skuld is klaar betaal
Oor en oor en weer 'n keer
Jy gaan wakker word
Dan is daar niemand
Om te blameer
Writer(s): Piet Botha Lyrics powered by www.musixmatch.com