Boomstraat Songtext
von Piet Botha
Boomstraat Songtext
Skud die boom daar val ′n blaar al die rokers
Bymekaar in boomstraat, jou lekker
Boomstraat
Skud die boom daar val 'n tak nou het almal
Baie twak, boomstraat jou lekker boomstraat
Hoe wil jy dit hê wil jy staan of wil jy lê
Of wou jy gesit het, jy wat so wit geskrik is!
Vyf pond tien sê die magistraat en moenie
Laat ek weer met jou praat, die boere
Kom haal!
Jonatan en Absalom het so baie gerook
Toe raak hulle dom
Dis die goeie goed daai
Nommer een papegaaislaai
Skud die boom daar val ′n blaar al die
Rokers bymekaar in boomstraat
Dis 'n wrede bitter straf as 'n man sy eie graf
Moet grawe
Die kakies het ons gevang en more gaan ons
Hang
Geen krygshof, geen verhoor
Geen kans
Nou staan ons bang met die graaf in die hand
En ′n bloedrooi son in die weste
Ek sal dit nooit vergeet
Die waansin in die kreet en gebede
Uit die skeme uit nêrens
Twee ruiters reguit uit die hel
Giftig soos ′n mamba laat ek jou vertel
Die sergeant major huil en skree
En vloek en skel
Toe is dit net kruit en vuur
En rook en bloed
Ewe dooie kakies in die kerkhof by
Leeuwfontein
Hoera vir die ou Transvaal en die Vrystaat
Hoera vir die reuk van die roer
Ons prys die Heer se genade en sy
Boodskapper Van Tonder
Sewe kakies lê vergete in die veld vir ewig
Ons ry toe soos die wind
Asof Lord Kitchener self ons jag
Reguit vir die grens van Portugees Oos Afrika
En daar het ons gebly toe was die oorlog verby
Amnestie gekry en stadig huistoe gegaan

Writer(s): J P Botha Lyrics powered by www.musixmatch.com