Begrafnislied Songtext
von Piet Botha
Begrafnislied Songtext
Belangrik, verseker
Kyk hoe baie mense by die graf
Kameras flits aanhoudend
Selfs die predikant moet wag
Halleluja, sing almal saam
Prys die Here se naam
En daarna
Gaan almal huistoe
En die manne skink ′n dop
Die maan sal wel
Sy gang gaan
Die son kom weer in die more
Op
Halleluja, sing almal saam
Prys die Here se naam
Hoe later, hoe kwater
Die testament, die groot baklei
Broedertwis, dis gewis
Want elkeen voel
Hy moes meer kry
Halleluja, sing almal saam
Prys die Here se naam
Die stof gaan lê maar
Weer op die klip tot dit reën
En sy laaste woorde
"waar gaan dit alles tog heen?"
Halleluja, sing almal saam
Prys die Here se naam
Kyk hoe baie mense by die graf
Kameras flits aanhoudend
Selfs die predikant moet wag
Halleluja, sing almal saam
Prys die Here se naam
En daarna
Gaan almal huistoe
En die manne skink ′n dop
Die maan sal wel
Sy gang gaan
Die son kom weer in die more
Op
Halleluja, sing almal saam
Prys die Here se naam
Hoe later, hoe kwater
Die testament, die groot baklei
Broedertwis, dis gewis
Want elkeen voel
Hy moes meer kry
Halleluja, sing almal saam
Prys die Here se naam
Die stof gaan lê maar
Weer op die klip tot dit reën
En sy laaste woorde
"waar gaan dit alles tog heen?"
Halleluja, sing almal saam
Prys die Here se naam
Writer(s): J P Botha Lyrics powered by www.musixmatch.com