Songtexte.com Drucklogo

'n Vrou Staan by Haar Man Songtext
von Lianie May

'n Vrou Staan by Haar Man Songtext

Baby, hou my lyfie
Want dis hier waar my hart hoort
Al is ek enig in my soort
Bly ek joune, altyd joune
Met die soet kom die sout, ok
Elke oggend staan ons op...
Want 'n vrou staan by haar man
Ja, 'n vrou staan by haar man
Net 'n vrou wat weet sy kan
Staan by haar man...
Soen my, soen my lyfie
Spreek jou liefde en hart uit
Kom ons maak soos die ou tyd
Want jy druk my, druk 'n bietjie stywer


Met die seer kom die sag, ok
As ek val tel jy my op...
Want 'n vrou staan by haar man
Ja, 'n vrou staan by haar man
Net 'n vrou wat weet sy kan
Staan by haar man...
Want 'n vrou staan by haar man
Ja, 'n vrou staan by haar man
Net 'n vrou wat weet sy kan
Staan by haar man...
Want 'n vrou staan by haar man
Ja, 'n vrou staan by haar man
Net 'n vrou wat weet sy kan
Staan by haar man...

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist kein deutscher Rapper?

Fans

»'n Vrou Staan by Haar Man« gefällt bisher niemandem.