Slaap Onder Vuur Songtext
von Jan Blohm
Slaap Onder Vuur Songtext
Nie deur haar briewe of haar lyf nie, nie deur die glashuis op die bult nie.
Sy slaap nou onder vuur die koste te duur sy slaap nou onder vuur en die man in die spieël is hees.
Die mond is n geheim wat pyn nie kan voel nie
Sy slaap nou onder vuur die koste te duur sy slaap nou onder vuur en die man in die spieël is hees.
Die mond is n geheim wat pyn nie kan voel nie
Writer(s): Blohm Jan Lyrics powered by www.musixmatch.com