Songtexte.com Drucklogo

Klein Bietjie Songtext
von Heinz Winckler

Klein Bietjie Songtext

Klein bietjie
Klein bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Klein bietjie
Klein bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou

Ek het gou geleer dat ek jou vêr moet weghou van my hart
Soos die laaste stukkie pizza in die boks op ñ Saterdag aand
Hulle sê te veel van ñ goeie ding is nie goed nie
Maar dis moeilik, ek kan dit nie verhoed nie

Want net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Oooooh
Net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Is net te veel vir my
Is net te veel vir my
Maar gee my nog


Ek was al ñ paar keer seer, hard geval vir die soveelste keer
Maar ek hou vas aan die idee, dat die liefde vir my ook ñ kans kan gee
Hulle sê te veel van ñ goeie ding, is nie goed nie
Maar dis moeilik, ek kan dit nie verhoed nie

Want net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Oooooh
Net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Is net te veel vir my
Is net te veel vir my

Hulle sê te veel van ñ goeie ding is nie goed nie
Maar so, so moeilik

Want net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Oooooh
Net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou


Want net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Oooooh
Net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
(Is net te veel vir my)

Want net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Oooooh
Net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Is net te veel vir my
Is net te veel vir my
Is net te veel vir my

Net ñ klein bietjie, bietjie van jou
(Is net te veel vir my)
Net te veel vir my
Is net te veel vir my

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Heinz Winckler

Fans

»Klein Bietjie« gefällt bisher niemandem.