Songtexte.com Drucklogo

Dis Daai 20 Minute Songtext
von Heinz Winckler

Dis Daai 20 Minute Songtext

die lang pad huistoe le nog voor
ek kon jou verlange op jou voice mail hoor
ek weet dis laat
baby lekker slaap xoxo
ek sal jou met n soen kom wakker maak

uhmm mmm mmm

al waaraan ek kan dink
jaa,, al waaraan ek kan dinnnkkk

dis daai 20 minute voor ons op moet staan
dis daai wakker word oomblik

NET ONS 2 SAAM

ons le en kyk na mekaar
daai stop voor die storm
kan die heel aand na jou staar

dis daai 20 minute voor die weker lawaai
dis jou wakker word oe wat jou droom verraai
net nog 1 minuut
daai stop voor die storm
speel n oomblik of 2


ek wag vir die liggies
van die stad
die maan se strale
verlig die kronkelpad

sing saam met die songs op die radio
en elke woord laat my dink aan my en jou
al waaraan ek kan dink
jaa al waaraan ek kan diiinnnnnkkkkk

dis daai 20 minute voor ons op moet staan
dis daai wakker word oomblik

NET ONS 2 SAAM

ons le en kyk na mekaar
daai stop voor die storm
kan die heel aand na joi staar

dis daai 20 minute voor die weker lawaai
dis jou wakker word oe wat jou droom verraai
net nog n minuut
daai stop voor die storm
speel n oomblik of 2

15 km voor ek langs jou le
voor inkruip tyd
en ek die deur toe sluit


10 minute is wat die GPS se
en gaan ons twee

lepel le

dis daai 20 minute voor ons op moet staan
dis daai wakker word oomblik

NET ONS TWEE SAAM

ons le en kyk na mekaar
daai stop voor die storm
ek kan die heel aand na jou staar

dis daai 20 minute voor die weker lawaai
dis jou wakker word oe wat jou droom verraai
net nog n minuut
daai stop voor die storm
teen n oomblik of 2

dis deur n oomblik
n oomblik
n oomblik of 2

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Heinz Winckler

Fans

»Dis Daai 20 Minute« gefällt bisher niemandem.