Songtexte.com Drucklogo

Dis in my bloed, baby Songtext
von Fokofpolisiekar

Dis in my bloed, baby Songtext

Ek verloor
Dis in my bloed, baby
Sit dit als op rooi
Nie verwag om nog te lewe nie
Ek dink ons vat daai stuk kak kar van ons
En ons fokof

Die dae bloei in jare in
En ek kners my tande weg
Want die sekelmaan hang vanaand
Soos ′n vigilante guillotine
Dekoloniseer my asseblief

POW!

Ons is die gevangenes
Kliek
Kliek
Kliek
Kliek
POW!
Ons hou onsself gevangene


Ons werk is voltyds
Wie sal die wagte bewaak?
Wie gaan jou bed opmaak?
As jy vermoor word in jou slaap

Selfoon
Roofkyk
Hoe die Paarl afbrand
Hoe ons vriende se kinders lyk
Gebrek aan empatie
Sukkel nie om myself jammer te kry nie
Wit trane
Wit skuld
Hang soos 'n neoliberale guillotine
Dekoloniseer my asseblief

POW!
Ons is die gevangenes

POW!
Ons hou onsself gevangene

Ons werk is voltyds
Wie sal die wagte bewaak?
Wie gaan jou bed opmaak?
As jy vermoor word in jou slaap

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fokofpolisiekar

Fans

»Dis in my bloed, baby« gefällt bisher niemandem.