Songtexte.com Drucklogo

Die Illusie Van Veiligheid Songtext
von Fokofpolisiekar

Die Illusie Van Veiligheid Songtext

Goedkoop kitssatisfaksie
Volgraan fase 4
Mezzanine-messias van die woonbuurt
Ek is baie bly om jou te sien

Op soek na bewyse dat ek lewe
Laatnagplesier
Die res lag harder as ek
Ek lag nie vir flou grappe nie
Dis klaar te laat
Luister julle nie?

Ek voel asof ek met myself praat
En daar′s geen pad vorentoe nie

So wat doen ons nou?
Ons los ons ruite oop
En ons het nie diefwering nie


Ek het familie wat nie bloed is nie
Dit help nie veel vir hoe ek voel nie
Jy's lui, jy′s selfsugtig en jy luister nie

Als wat jy kry moet jy
By die venster uitsmyt
Ons sal rondsit en raas
Dieselfde wyshede herhaal
In 'n vuil sitkamer sukkel jy om te leef
Sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees

Wat doen ons nou?
Ons los ons ruite oop
En ons het nie diefwering nie

Ek het familie wat nie bloed is nie
Dit help nie veel vir hoe ek voel nie
Jy's lui, jy′s selfsugtig en jy luister nie

Daar′s niks wat ons keer nie
Ons los ons ruite oop
En ons het nie diefwering nie


Ek het familie wat nie bloed is nie
Dit help nie veel vir hoe ek voel nie
Jy's stadig en jy werk nie goed met ander nie

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fokofpolisiekar

Fans

»Die Illusie Van Veiligheid« gefällt bisher niemandem.