Ons Teen Die Wereld Songtext
von Dans Dans Lisa
Ons Teen Die Wereld Songtext
Hou jou asem op
En tel tot tien, jy moet my nie kan sien
As ek my geheime met jou deel
(Jy hoor dit elke keer, ek sê dit elke keer)
Vir ′n oomblik het ek nog geweet
Ek is die een wie jy nooit sal vergeet
Ek was verkeerd, toe ek dink jy was reg
(Ons was so deurmekaar, ons was met min gepla)
Ek moet erken
Ek was verkeerd
Ek moet erken
Ek wil als vergeet
(Ooh-woo-ooh)
Vir 'n oomblik het net ons geweet
(Ooh-woo-ooh)
Ons sal nooit van mekaar vergeet
(Ooh-woo-ooh)
Hou my vas en belowe my
Jy sal altyd vir my baklei
Want dis ons teen die wêreld
En dis ons vir mekaar
(Ooh-woo-ooh)
Want dis ons teen die wêreld
Vyf dae en vir altyd daarna
Sal ons altyd onthou hoe ons stories saam kon sing
En die drome wat ons vir die wêreld bring
Jy bepaal soms jou geluk, en
Om dit te deel is om jou trots te sluk
Ek gaan nou eerlik wees
Ek sukkel my dood
Om myself te wees
(Ooh-woo-ooh)
Vir ′n oomblik het net ons geweet
(Ooh-woo-ooh)
Ons sal nooit van mekaar vergeet
(Ooh-woo-ooh)
Hou my vas en belowe my
Jy sal altyd vir my baklei
Want dis ons teen die wêreld
En dis ons vir mekaar
(Ooh-woo-ooh)
Want dis ons teen die wêreld
Ek moet erken, ek moet erken
Ek was verkeerd
Ek moet erken, ek moet erken
Ek wil als vergeet
Ek moet erken, ek moet erken
Ek was verkeerd
Ek moet erken, ek moet erken
Ek wil als vergeet
Ek moet erken, ek moet erken
Ek was verkeerd
Ek moet erken, ek moet erken
Ek wil als vergeet
Ek moet erken, ek moet erken
Ek was verkeerd
Ek moet erken, ek moet erken
Ek wil als vergeet
(Ooh-woo-ooh)
Vir 'n oomblik het net ons geweet
(Ooh-woo-ooh)
Ons sal nooit van mekaar vergeet
(Ooh-woo-ooh)
Hou my vas en belowe my
Jy sal altyd vir my baklei
Want dis ons teen die wêreld
En dis ons vir mekaar
(Ooh-woo-ooh)
Want dis ons teen die wêreld
(Ooh-woo-ooh)
(Ooh-woo-ooh)
(Ooh-woo-ooh)
En tel tot tien, jy moet my nie kan sien
As ek my geheime met jou deel
(Jy hoor dit elke keer, ek sê dit elke keer)
Vir ′n oomblik het ek nog geweet
Ek is die een wie jy nooit sal vergeet
Ek was verkeerd, toe ek dink jy was reg
(Ons was so deurmekaar, ons was met min gepla)
Ek moet erken
Ek was verkeerd
Ek moet erken
Ek wil als vergeet
(Ooh-woo-ooh)
Vir 'n oomblik het net ons geweet
(Ooh-woo-ooh)
Ons sal nooit van mekaar vergeet
(Ooh-woo-ooh)
Hou my vas en belowe my
Jy sal altyd vir my baklei
Want dis ons teen die wêreld
En dis ons vir mekaar
(Ooh-woo-ooh)
Want dis ons teen die wêreld
Vyf dae en vir altyd daarna
Sal ons altyd onthou hoe ons stories saam kon sing
En die drome wat ons vir die wêreld bring
Jy bepaal soms jou geluk, en
Om dit te deel is om jou trots te sluk
Ek gaan nou eerlik wees
Ek sukkel my dood
Om myself te wees
(Ooh-woo-ooh)
Vir ′n oomblik het net ons geweet
(Ooh-woo-ooh)
Ons sal nooit van mekaar vergeet
(Ooh-woo-ooh)
Hou my vas en belowe my
Jy sal altyd vir my baklei
Want dis ons teen die wêreld
En dis ons vir mekaar
(Ooh-woo-ooh)
Want dis ons teen die wêreld
Ek moet erken, ek moet erken
Ek was verkeerd
Ek moet erken, ek moet erken
Ek wil als vergeet
Ek moet erken, ek moet erken
Ek was verkeerd
Ek moet erken, ek moet erken
Ek wil als vergeet
Ek moet erken, ek moet erken
Ek was verkeerd
Ek moet erken, ek moet erken
Ek wil als vergeet
Ek moet erken, ek moet erken
Ek was verkeerd
Ek moet erken, ek moet erken
Ek wil als vergeet
(Ooh-woo-ooh)
Vir 'n oomblik het net ons geweet
(Ooh-woo-ooh)
Ons sal nooit van mekaar vergeet
(Ooh-woo-ooh)
Hou my vas en belowe my
Jy sal altyd vir my baklei
Want dis ons teen die wêreld
En dis ons vir mekaar
(Ooh-woo-ooh)
Want dis ons teen die wêreld
(Ooh-woo-ooh)
(Ooh-woo-ooh)
(Ooh-woo-ooh)
Writer(s): Bouwer Bosch, Johan Deon Meiring Lyrics powered by www.musixmatch.com