Songtexte.com Drucklogo

Ontwaak Songtext
von Arno Carstens

Ontwaak Songtext

Die som van ons probleme stuur vir almal ′n boodskap van hoop.
Ek dink my vriend is die messiah, eenvoudig volmaak.
Verafsku deur die massas, alleen denkend en knaend onvanpas.
Sou dit hy wees wat die wêreld eendag laat herontwaak.
Wakker klap.
Wakker klap.

Ontwaak in hierdie uur van nood.
Laat die storie aan jou behoort.
Waar daar rook is is daar 'n vuur, ontwakend self gemaskerde dier.
Ek verstik in hierdie vokken rook.
O dis onsin hierdie ondier.
Die gebou val ′n waterwal, ontwakend self agter die masker, ja agter die masker 'n gewapende dier.


Soms skryf vir almal 'n getikte brief met ′n pen.
Om ons te herinner aan die prag van eenvoud en ons doel om te verken, verken.
Ontwortel omhoog, voorwaarts sag.
In hierdie oerwoud is jy die byl, in hierdie leeftyd is jy gesag.
Varsklap.
Varsklap.

Ontwaak in hierdie uur van nood.
Laat die storie aan jou behoort.
Waar daar rook is is daar ′n vuur, ontwakend self gemaskerde dier.
Ek verstik in hierdie rook.
O dis onsin hierdie ondier.
Die gebou val 'n waterwal, ontwakend self agter die masker, ja agter die masker ′n gemaskerde dier.

Hy sê ons moet glimlag en dans in die tronke van verdriet en nooit opsy staan vir 'n beter lied.
′n Atoombom van hartstog is net tydelik my vriend en jou voorbeeld van blydskap is sterker as verdriet.

Ontwaak in hierdie uur van nood.
Laat die storie aan jou behoort.
Waar daar rook is is daar 'n vuur, ontwakend self gemaskerde dier.
Ek verstik in hierdie rook.
O dis onsin hierdie ondier.
Die gebou val ′n waterwal, ontwakend self agter die masker, agter die masker 'n gewapende dier.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Arno Carstens

Quiz
Wer will in seinem Song aufgeweckt werden?

Fans

»Ontwaak« gefällt bisher niemandem.