Songtexte.com Drucklogo

Kruidjie-Roer-My-Nie Songtext
von Anton Goosen

Kruidjie-Roer-My-Nie Songtext

Jy′s 'n bondeltjie liefde
As ons donkiekar ry
En die stadsliggies waai
Ver by ons verby
Jou oë′ s so mooi
En my hart is die prooi
My hart in die weegskaal
Reg in my kraal
My hart in die weegskaal,
Reg in my kraal

Koor
Kruidjie roer my nie, hee...
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
De te lettel lettel... ledi le
De te lettel lettel... ledi le


In 'n huis of paleis
'N Pondok of ′n hok
Met jou aan my sy
Gaan die wêreld verby
Liefde′t sy flikkertjie flikker gegooi
En die hart binne my
'N Gewillige prooi
Die hart binne in my
′N Gewillige prooi
Die hart binne in my
N Gewillige prooi

Koor
Kruidjie roer my nie, hee...
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
De te lettel lettel... ledi le
De te lettel lettel... ledi le

Jy's ′n bondel liefde
As ons donkiekar ry
En ek speel konsertina
Vir jou en vir my
Wat maak alles saak; waar ons twee gaan bly?
In Waterkloofrif of langs Parrafontein!
In Waterkloofrif of langs Parrafontien!


Koor
Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
De te lettel lettel... ledi le
De te lettel lettel... ledi le
Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
De te lettel lettel... ledi le
De te lettel lettel... ledi le
De te lettel lettel... ledi le

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Welche Band singt das Lied „Das Beste“?

Fans

»Kruidjie-Roer-My-Nie« gefällt bisher niemandem.