Songtexte.com Drucklogo

Wikkel Daardie Boude Songtext
von Worsie Visser

Wikkel Daardie Boude Songtext

Dis ′n lekker jol vanaand, met 'n lekker boere-band
Tussen my en mamma, da′ dans hy saam, my eie stoutsie kind
En almal lag en almal sing, die witblits die doen sy ding
En eenkant sit hy stil en kyk, oom Koos met sy kromsteelpyp
Wikkel daai boude, wikkel daai boude
Wikkel daai boude nou
Met 'n hanne klap, dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap
Ma' wikkel daai boude, wikkel daai boude
Wikkel daai boude nou
Met ′n hanne klap, dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap
Oom Koos is regtig, eerlik-waar, nie neentig jare jonk
Die Pressie van die derde kus, is hy nou fris gesond
Sy kinders is in bateljon, en met sy vyfde vrou
Sy jongste een daar innie hoek, die drink nog aan sy vrou
Ma′ wikkel daai boude, wikkel daai boude
Wikkel daai boude nou
Met 'n hanne klap, dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap
Oh, wikkel daai boude, wikkel daai boude
Wikkel daai boude nou
Met ′n hanne klap, dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap
En almal raas, en almal praat, oom Koos sit neer daai pyp
En so wrintie waar, jy moes dit sien
Hoe kap oom Koos dit uit
Sy sening lyf - 'n kobra slang, hy sal nooit ′n vark kan vang
Die mense skrik, en kyk verbaas, toe oom Koos op sy hanne dans
Wikkel daai boude, wikkel daai boude
Wikkel daai boude nou
Met 'n hanne klap, dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap
Ma′ wikkel daai boude, wikkel daai boude
Wikkel daai boude nou
Met 'n hanne klap, dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Worsie Visser

Quiz
Welcher Song kommt von Passenger?

Fans

»Wikkel Daardie Boude« gefällt bisher niemandem.